- YouTube-skakel na onderstaande onderhoud: https://youtu.be/Av6aBciKw-U
Willie Aucamp van die DA sê sy party is ten gunste van gesprekvoering, veral die soorte gesprekke waar gewone mense ook seggenskap kry. Ten spyte hiervan verwerp die DA die President se Nasionale Dialoog.
Freek Robinson vra: Waarom? En: Is daar ’n ander opsie?

