In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
In hierdie video gesels Donovan Lawrence oor sy belangstelling in en navorsing oor Afrikaans en die invloed van sosiale media op taalverandering in Afrikaans.
Kyk ook:
SteedsDink met LitNet Akademies: Donovan Lawrence oor sy akademiese navorsing
Lees ook in LitNet Akademies:
’n Introspektiewe verkenning van die gevoelswaarde, betekenis en gebruik van enkele emoji’s
''Ons skryf soos ons praat'': Informalisering van geskrewe Afrikaans onder Afrikaanse tieners