’n Introspektiewe verkenning van die gevoelswaarde, betekenis en gebruik van enkele emoji’s

“Die gebruik van teksgebaseerde aanlyn kommunikasie op veral sosialemediaplatforms soos WhatsApp is gaandeweg besig om die manier waarop ons taal gebruik om te kommunikeer te verander.”