Kan jy nou makliker afgelê word?

  • 0

Op 4 September 2025 het ’n nuwe kode in werking getree wat met ontslag en afleggings verband hou.

Freek Robinson het met Pieter Human, ’n kenner op die gebied van afleggings, gesels. Wat het verander en sal ’n werkgewer voortaan makliker van werknemers ontslae kan raak?

YouTube-skakel na onderstaande onderhoud: https://www.youtube.com/watch?v=pRehaAqRiNU

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top