Pieter Human

Pieter Human is ’n direkteur van Labourwise.

Hy het ’n MPhil (Beleidsformulering) van die Universiteit Stellenbosch en ’n nagraadse diploma in arbeidsreg van die Universiteit van Johannesburg.

Hy spesialiseer in dispuutresolusie, werkplekdissipline, nywerheidsverhoudinge en ander sake wat met werkgewers te doen het.

Kan jy nou makliker afgelê word?

Freek Robinson, Pieter Human Onderhoude 2025-10-08

Op 4 September 2025 het ’n nuwe kode in werking getree wat met ontslag en afleggings verband hou. Freek Robinson het met Pieter Human, ’n kenner op die gebied van afleggings, gesels. Wat het verander en sal ’n werkgewer voortaan makliker van werknemers ontslae kan raak?

Jy kán gefire word as jy nie ingeënt is nie, maar …

Pieter Human, Izak de Vries Onderhoude 2021-08-06

"'Ignorance is not bliss' in hierdie geval. Alhoewel die werkgewer die werknemer se oortuiginge in sekere gevalle in ag moet neem, kan die werkgewer nog steeds besluit dat dit nie geregverdig is om die werknemer te akkommodeer nie."

 

Top