Hoe sien die sitrusbedryf tans daar uit?

  • 0
  • Reguit met Robinson is ’n weeklikse videorubriek.

Die sitrusbedryf het die afgelope tyd voor baie uitdagings soos infrastruktuurprobleme by hawens, vloede, onstabiele kragtoevoer en die COVID-19-pandemie te staan gekom. 

Freek Robinson gesels met Boet Mouton, raadsvoorsitter van Summer Citrus.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top