Boet Mouton

Boet Mouton is die raadsvoorsitter van Summer Citrus.

Hoe sien die sitrusbedryf tans daar uit?

Freek Robinson, Boet Mouton Rubrieke 2024-09-04

Die sitrusbedryf het die afgelope tyd voor baie uitdagings, soos infrastruktuurprobleme by hawens, vloede, onstabiele kragtoevoer en die COVID-19-pandemie, te staan gekom. Freek Robinson gesels met Boet Mouton, raadsvoorsitter van Summer Citrus.

Top