Is jy in graad 6? Teen hierdie tyd weet jy al waar jou plek in die klas is, en as julle skool reeds kleuresport-atletiekbyeenkoms gehou het, weet jy op watter plek jou span op die pawiljoen gesit het. As jy hierdie gratis Wiskunde-oefenvraestel deur Wilhelm du Toit aflaai, sal jy waarde en plekwaarde kan hersien. Jou punte sal sommer na ’n hoër posisie en ’n beter plek toe skuif!
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Kommentaar
Vir leer.
Hallo, dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet bymekaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder