
Prent: Canva
In hierdie Wiskundevideo verduidelik Lee-Ann Langeveld nog ’n Euklidiese Meetkunde-stelling. Nog sirkels en nog hoekpunte waarvan graad 11’s meer sal verstaan as hulle hierna gekyk het. Daar is ook gratis vraestelle op LitNet wat jy kan aflaai en wat jou kan help om jou punte hierdie kwartaal te verbeter!
Lees ook:
Graad 11-Wiskundevideo: Euklidiese Meetkunde – bewys die derde stelling


Kommentaar
Pragtige verduideliking met mooi illustrasie. As 82-jarige oud-wiskunde onderwyser waardeer ek hierdie interessante voorstelling.