Graad 11-Wiskundevideo: Euklidiese Meetkunde – bewys die derde stelling
Dis nie net speurders wat bewysstukke moet opspoor om iets te kan oplos nie. As jy in graad 11 is, verduidelik Lee-Ann Langeveld vir jou hoe om ‘n stelling te bewys. Dit is stelling drie van vanjaar se Euklidiese Meetkunde. Jy gaan moet bewys dat die som van hoekpunte A en C 180 grade is en dat die som van hoekpunte B en D 180 grade is. Kyk hierdie video om beter te verstaan!
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed