Fotogalery: Adam Small-fees 2020

  • 0

Die Adam Small-fees, wat deur Darryl David georganiseer is, het van 21 tot 23 Februarie 2020 in Pniël plaasgevind. Johannes Nieuwenhuys en Izak de Vries deel hulle foto’s.

Pniël Congregational Church (Foto: Izak de Vries)

Foto: Izak de Vries

Feesorganiseerder Darryl David (Foto: Izak de Vries)

Carmen Klate, Marjorie Myburgh en Lucille Myburgh gesels by die bekendstelling van Pniëlers bak & brou. (Foto: Johannes Nieuwenhuys)

Marjorie Myburgh, Carmen Klate en Lucille Myburgh (Foto: Izak de Vries)

Pniëlers bak & brou (Foto: Johannes Nieuwenhuys)

Foto: Izak de Vries

Foto: Izak de Vries

Die biblioteek aan die einde van die wêreld (Foto: Johannes Nieuwenhuys)

Etienne van Heerden gesels met Izak de Vries oor Van Heerden se roman Die biblioteek aan die einde van die wêreld. (Foto: Johannes Nieuwenhuys)

Rajie Tudge gesels oor Teaching the canna bush – my journey through apartheid and beyond. (Foto: Johannes Nieuwenhuys)

Alettie van den Heever het oor haar roman, Stof, gesels. Hier is sy op die verhoog saam met die feesorganiseerder, Darryl David. (Foto: Johannes Nieuwenhuys)

Alettie van den Heever (Foto: Izak de Vries)

Mandie Ehlers in gesprek met Steward van Wyk en Willem Fransman tydens die Adam Small-gedenklesing (Foto: Izak de Vries)

Willem Fransman Jr (Foto: Izak de Vries)

Lina Spies het "Die dekrede van deernis" voorgelees. (Foto: Izak de Vries)

Desiree-Anne Martin (Foto: Izak de Vries)

Hendrik Theys (Foto: Izak de Vries)

Rouston Gilfillan, Rajie Tudge en Rita Gilfillan (Foto: Izak de Vries)

Simone Jonker lees voor uit Waterfall of moss and sun. (Foto: Johannes Nieuwenhuys)

Vernon Head lees voor uit A Tree for the Birds. (Foto: Johannes Nieuwenhuys)

Vernon Head (Foto: Izak de Vries)

Helen Moffett lees voor uit Charlotte. (Foto: Johannes Nieuwenhuys)

Desiree-Anne Martin gesels oor We don’t talk about it. Ever. (Foto: Johannes Nieuwenhuys)

Lina Spies (Foto: Izak de Vries)

Gaste kuier saam tydens middagete. (Foto: Johannes Nieuwenhuys)

Lees ook:

Adam Small-fees 2020: ’n onderhoud met Darryl David

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top