Digitale profieldekomposisie

  • 0

Digitale profieldekomposisie1

Carl Rohwer en Reg Dodds, Fakulteit Natuurwetenskappe, Universiteit Stellenbosch

LitNet Akademies Jaargang 22(2)
ISSN 1995-5928
https://doi.org/10.56273/1995-5928/2025/j22n2f1

 

Opsomming

Hierdie artikel bespreek die ekonomiese stoor en transmissie van ’n algemene gekwantifiseerde profiel of ’n histogram. Ons toon aan dat een goeie kandidaat ’n spesifieke diskrete pulstransform is, gebaseer op die klas van sogenaamde LULU-gladstrykers. Die betrokke idees bied ’n verskeidenheid moontlikhede vir ekonomiese beeldtransmissie. Baie multidimensionele ontledings is konstrueerbaar analoog aan die eendimensionele prototipe.

Trefwoorde: beeldtransmissie; kwantifiseerde profiel; LULU-gladstryker; multiresolusiedekomposisie; positiewe pulstransform

 

Summary

This article discusses the economical storage and transmission of a general quantified profile or a histogram. We demonstrate that a good candidate is a specific discrete pulse transform (DPT), based on the class of so-called LULU smoothers. The ideas involved here offer a variety of possibilities for economical image transmission. Many multidimensional analyses are constructible analogous to the one-dimensional prototype.

Keywords: image transmission; LULU-smoother; multiresolution decomposition; positive pulse transform; quantised profile

 

Eindnota

1 Hierdie artikel word opgedra aan Dirk Laurie.

Klik hier vir die PDF-weergawe van die artikel. | Click here for the PDF version of the article.

 

 

  • Hierdie artikel se fokusprent is verkry op Canva.

 

LitNet Akademies (ISSN 1995-5928) is geakkrediteer deur die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHET) en vorm deel van die Suid-Afrikaanse lys van goedgekeurde vaktydskrifte (South African list of approved journals). Hierdie artikel is portuurbeoordeel en kan kwalifiseer vir subsidie deur die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding.
  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top