Digitale profieldekomposisie
2025-08-31"Hierdie artikel bespreek die ekonomiese stoor en transmissie van ’n algemene gekwantifiseerde profiel of ’n histogram. Ons toon aan dat een goeie kandidaat ’n spesifieke diskrete pulstransform is, gebaseer op die klas van sogenaamde LULU-gladstrykers."
In memoriam: Dirk Laurie (1946–2019)
2019-09-03"Duisende sal Dirk hoogstens onthou van die Flinkdink-reeks op TV, en ander sal onthou hoe sy verkiesingsvoorspellings en ontledings alle ander oortref het. Baie studente van meer as een universiteit sal hom onthou vir sy unieke styl en eienskappe. Minder bekend is sy baie wesenlike, onbaatsugtige bydraes in baie bedrywighede soos Wiskunde-olimpiades ..."
Perspektiewe vanaf die B-latfunksies op die normaalverdeling, toegepas op die Diskrete Pulstransform
2018-05-24"Ons kyk dus verby die Fouriertransform na transforms wat nie op kontinuïteit staatmaak nie, en na funksies met ook ’n klokvorm soos die normaalverdeling, maar nie so glad nie."
Naasbeste benadering met gladstrykers
2011-08-24In hierdie artikel word relevante gevestigde resultate opgesom wat presies dit bewys: alle operatore soos S het Sx tussen twee benaderings ULx en LUx tot x, wat dieselfde beeldversamelings het.
YouTube-onderhoud: Carl Rohwer
2011-08-23 Carl Rohwer is die skrywer van die Natuurwetenskappe-artikel “Naasbeste benadering met gladstrykers” in LitNet Akademies.

