Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
"Reverie" by Veronique Meyer
2012-12-05 Listen to the radio, softly hear the echoes flowsweetly whispers through my ear
Pretending as if you were here
"Reflection" by Richelle Grant
2012-12-05 It shimmers in the seaIt shines in the sky
Reflection is everywhere
It shimmers in your eyes
"Perfekte prinsiep van 'n prinses" deur Clauss Wegmann
2012-12-05 Die las op my skouers is al iets wat oueras die valse glimlag op jou gesig is
Die genadelose winter sonder jou raak al hoe kouer
Asseblief my sonskyn, kom terug
"Pedestrian Crossing" by Unathi Wendy Booi
2012-12-05 Ever felt at heartthat someone might break it apart?
But you don’t know what love is
Stranded in emotion
"Patrone" deur Robert Odendaal
2012-12-05 Geleidelike gradiëntNiksseggende oë
Val verder van die son daar bo
"Oreade" deur Adri van der Merwe
2012-12-05 Binne die dig begroeide woudgooi die maan ? ouripigment
? Oureool waarin die oreade dans
Die carmagnole helderklinkend deur die bos
"Now Go" by Kenneth Blane
2012-12-05 You were there to listenYou were there to hold
You were gentle, with a heart of gold
"Net ek, net jy" deur Bok Rautenbach
2012-12-05 Ons leef in 'n wêreld van onheil en leed.Ons leef in 'n wêreld waar niemand kan vergeet
van die verlede
Vergeet en vergewe
"My girl" deur Mari Veldsman
2012-12-05 Ek sit ? roos voor jou deur,Ek wens dat jy vir my sal sê
dat jy vir my ook liefhet
"My Cabernet Baby" deur Braam van der Vyfer
2012-12-05 Jy's my Cabernet, babyJou hart is Pinot Noir
Jy's volrond, welbeleë
Jou stem 'n plaaskitaar
"Let me go" by Kenneth Blane
2012-12-05 You brought me too farI can't keep you off my mind
Feelings still run so deep
I won't lie
"Kers(e)fees" deur Enrique Nelson
2012-12-05 Rooiwyn, ek het my liefie by myen ons is saam, dit is die grootste geskenk
Vreugde vul ons beker met liefde
Ek het niks meer nodig nie
"Loved you once and always will" by Drickus Badenhorst
2012-12-05 Won’t do it for loveWon’t do it for charity
You turned my love into misery
Haikoe-kompetisie: 12 Haikoes deur Marthé McLoud
2012-12-05Marthé McLoud se inskrywings vir ons haikoe-kompetisie.
