Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
"So many years have gone by" by Andrea Coetzee
2013-08-16 My love was relentless, just as crazy as night I dimmed the pain but never saw the light"Genadelose Engel" deur Andre Fourie
2013-08-16 Aand van hierdie dag Onverganklike gif eet my hart En maak my ? semel wat geen vark sal eet Twee stukke silwer Verpand jy my hart en my siel"Kamer Van Haar Hart" deur Andre Fourie
2013-08-16 Foto’s teen haar mure Van geskiedenis en geslag Oorloë en kulture Van lankal en vandag"Merciless Angel" by Andre Fourie
2013-08-16 You are a merciless angel A love-sacrifice for your pleasure The heart-of-mind is barren and desolate But you are all it desires"? Mooi taal" deur Kelvin Hayward
2013-08-16 Dis Afrikaans om die wereld ? Wereld vol van Afrikaans woorde Die mooiste taal op aarde"Sanlam four corner verse" by rev MUZIK
2013-08-16 On the 13th of August I saw a competition on Facebook Decided to enter 'cause I thought it be off the hook So I had a look"Sprokiesverhaal" deur Francois van der Merwe
2013-08-16 Kom ons skryf ons storie oor Voordat ons onsself verloor Die verhaal knoop net oor en oor Raaisels wat aanhou met ons toor"The Champ" by Larry Groenewald
2013-08-16 Hit you with a combination never seen before Cuts all over, blood on the floor Reserve an uppercut for the final blow Judges decision, TKO!"Dreams" by Sabelos
2013-08-16 Not givin' me a chance seemed like a crime 'Cause all I wanted to do is please a crowd Seeing them clappin' and hearing them chanting"A.K.A." by Fani Denga
2013-08-16 Reverend verses Preaching to the church I make 'em believe Whenever I get to work Mr Muscle Swagoosh"Die Koppi" deur Rene Kruger
2013-08-16 Ons gaan bons laat dit gons Volgende jaar maak ons weer so Ons gaan lekker kampeer Ons soek net meer en meer"Got Me Thinking" by Mpilo Xulu
2013-08-16 That's three mics? Babe, you might as well make a track Like okay, I feel that you're my only wedding future"Hoogmoedige liefde" deur Morne Niemand
2013-08-16 Ek staan alleen met alle vrees Dis donkerstil, sal jy tog wil? Ek kry so seer, ek's moeg vir die teë Wat my wil wys dat ek niks kan bereik nie"I believe" by Kevin Sathekge
2013-08-16 See it's hard to be a winner Perfect image of a man A leader, a father figure Took an ego trip and somehow kept it together"Kinders van die land" deur Rene Kruger
2013-08-16 Ons almal was daar Ons wou geweet het wat is waar Maar nou kry ons net swaar Want die lewe se towenaarSefika Awards dinner: Photos of the event
2013-08-16 At the annual Sefika Awards dinner, which was held recently, outstanding service to the publishing and bookselling industry was celebrated. Izak de Vries took photos at the event.Persverklaring 30 Julie 2013
2013-08-15 "Die fotograwe kom van oorsee.Al die wit rassiste om te peusel
aan die karkas. Maar wie’t nou al
’n aasvoël sien vreet aan ’n lewende dier, [...]"
Volmaan 23 Junie 2013
2013-08-15 Op 23 Junie 2013 was die maan nader aan die aarde en tot 13 % groter as gewoonlik. Dirk Hattingh skryf oor die gewyde lig daarvan.Die dag toe die geroes
2013-08-15"die dag toe die geroes
die kosmos se keelgat
verstop het was daar groot
angs in die hemel want Mandela
was ’n instrumentbaba"
Les
2013-08-15" ’n ode aan alles
skryf die bekende
lesbetariër
sy dig haar lyf
en geswelde oë toe
aan laat nagte, vroue
en wyn"
