Poësie

Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.

Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:

  • Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publikasie is onderhewig aan keuring.
  • Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
  • LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
  • ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
  • Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
  • Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur. 
  • LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

Sterkte met jou skryfloopbaan!

...

Read poetry by established and emerging poets.

If you would like to submit your poetry, please read the following:

  • Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publication is subject to a selection process.
  • Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
  • LitNet offers no compensation for published poems.
  • The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
  • If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected. 
  • LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Best of luck with your writing career!

Vat dit

Leon de Kock 2011-05-10 Leon de Kock lees "Vat dit."   Uit Letter to South Africa, Umuzi, 2011

Suid-Afrika - 'n Rap-sodie op die boud

Danie Marais 2011-05-10 Danie Marais lees "Suid-Afrika – ’n Rap-sodie op die boud", sy gedig uit Letters to South Africa.

Ag, anderkant Freud

Waldemar Gouws 2011-05-04 Ag, anderkant Freud “Jy is jou tyd ver vooruit,” het hulle vir my gesê terwyl ek op sterwe lê, en vir my ’n pikswart plasmaprent van die swaartekraggat gewys – en neerhalend vertel van ...

The owl and the swan

Ingrid de Kok 2011-04-07 The owl and the swan For AK and JS A spotted eagle owl swooped on to his Cape Town roof like the vengeance of the Lord, sat there silently for ...

Misheard

Heidi Henning 2011-04-05 Misheard A border fence in the rain of the Eastern Cape An empty room on the farm A shadow Is where I see you A dune we once jumped over Is where you are A bag of plastic animals Becoming Games There are no more of our games Only chess With changed ...

Foto's: InZync Poetry Session by Amazink in Kayamandi

Bibi Slippers 2011-04-05 Die Stellenbosch Literary Program, of SLiP, het op Vrydagaand 1 April die eerste InZync Poetry Session by Amazink in Kayamandi aangebied. Vier genooide digters, naamlik Primrose Mrwebi, Ingrid de Kok, Mbali Vilakazi en Finuala Dowling het hul werk ...

Watervolk

Carina Stander 2011-03-29

Koeberg-kwatryn

Hilda Smits 2011-03-23

vir klaasman

Hilda Smits 2011-03-18

Winterbome in Parys

Heidi Pienaar 2011-03-03 Winterbome in Parys “Und vor mir plätscherte die Seine von Paris, die mein Seele nicht zur Rühe kommen liess” – Der Clochard – Ingeborg Goebel Dis Sondag in Parys ’n mis trek oor die stad en filligree-toring ...

Ou man tussen die riete van agterdog

Melanie Grobler 2011-02-24 Ou man tussen die riete van agterdog Sit die groente-skrapertjie eenkant, trek my voorskoot uit – die geskilde komkommers en appels lê op die kombuistafel en die lig weifel tussen stoel en deur. ek karteer die nuwe pad na die ...

Lima

Carina Stander 2011-02-24 Lima Peru probeer om te vergeet waarsku die stad om lig te loop want ek wil die kind op die sypaadjie nie sien nie gesig versluier agter vuillug garúa probeer om te vergeet die koue kind ruik Mercado del Indios se alpakkatruie en musse ...

Why you should never love a poet is because

Richard Higgs 2011-01-26 Why you should never love a poet is because Why you should never love a poet is because It all sounds very romantic and mysterious and exciting, but A poet is self-serving, self-obsessed, self-absorbed; A poet is emotionally expedient, dwarfed and ...

Wittgenstein-siklus

Marius Crous 2011-01-25 Wittgenstein-siklus I in die kloostertuin praat wittgenstein in ’n privaat taal met sy plante bespeur hy in die rye plantjies ’n logiese patroon soos in die stelsin so het ek die vuurstoker gegooi na popper wys hy met ’n stok ...

Alzheimer

Izak du Plessis 2011-01-06 Alzheimer In oupa Jaap se kop het stories tougestaan om deur die drukgang van sy mond te stap As die dag uitgemelk en uitgevreet op stal was het hy hulle deurgejaag tot by die enemmeltafel op die stoep My hart het tiet getrek vir hierdie ...

die grondpad huis toe

Hilda Smits 2010-12-15

Hoekom eggo jy my?

Jelleke Wierenga 2010-11-17

Sondagaand

Jelleke Wierenga 2010-11-17

NG Kerk, palissades

Andries Bezuidenhout 2010-10-20 Andries Bezuidenhout onthou die kerk in die buurt van sy jeug.
Top