Feeste
Articles about festivals in South Africa and abroad
Onderhoud met Ingrid Glorie: Deelnemers van Week van de Afrikaanse roman 2017 bekend
2017-01-12Die name van die Afrikaanse skrywers wat in September en Oktober op ’n literêre avontuur deur die Lae Lande gaan, is bekend. Naomi Meyer gesels met Ingrid Glorie, koördineerder van die derde Week van de Afrikaanse roman.
Persvrystelling: 25 verhale in 2017 US Woordfees kortverhaalbundel
2016-12-14"Die verhale wat vir die bundel gekeur is, bestaan uit ’n lekker mengsel van gevestigde skrywers, waarvan sommige ook in 2016 se bundel opgeneem is, en vars nuwe stemme."
Suidoosterfeesbekendstelling 2017: Japie Gouws se toespraak
2016-12-02"[K]om ons soek die waardevolle goed, al het die dak afgewaai; kom ons wees trots op Afrikaans se prestasies; kom ons belong ..."
'n Onderhoud oor die Adam Small-fees in Pniël
2016-12-01"Maar 24–26 Februarie 2017 gaan ‘n geskiedkundige naweek wees. ‘n Fees vir Adam Small. Niemand verdien dit méér nie."
Persvrystelling: INK en sy personeel vereer vir kunsjoernalistiek
2016-11-29"In slegs die tweede jaar van die US Woordfees se feeskoerant, INK, het die publikasie vier toekennings by die Kunsjoernalistiek-toekennings vir 2016 opgeraap."
KKNK 2017: Volledige program hier beskikbaar
2016-11-28"Die 23ste KKNK bied hope geleenthede om die room van die Suid-Afrikaanse kunste in verskeie genres, dissiplines en vorms te beleef."
Foto's: US Woordfees 2017 Programbekendstelling
2016-11-21Die US Woordfeesprogram vir 2017 is op die 17de November bekendgestel met 'n Langtafelete in Ryneveldstraat, Stellenbosch. Naomi Bruwer deel haar foto's van die geleentheid.
US Woordfeesprogram 2017: Sanlam Musiekfees
2016-11-17US Woordfeesprogram 3–12 Maart 2017: Sanlam Musiekfees
US Woordfeesprogram 2017: Klassieke musiek
2016-11-17US Woordfeesprogram 3–12 Maart 2017: Klassieke musiek
US Woordfeesprogram 2017: Kabaret & Konsert
2016-11-17US Woordfeesprogram 3–12 Maart 2017: Kabaret & Konsert
US Woordfeesprogram 2017: Spesiale projekte
2016-11-17US Woordfeesprogram 3–12 Maart 2017: Spesiale projekte
