NetWerk

Is jy op soek na iemand met spesifieke vaardighede? Adverteer die pos op NetWerk! Jy is ook welkom om jou eie vaardighede hier te adverteer indien jy op soek is na werk of byvoorbeeld vryskutwerk doen. Stuur ’n e-pos aan netwerk@litnet.co.za vir verdere besonderhede.
Are you looking for someone with specific abilities or qualifications? You are welcome to advertise your own abilities and qualifications if you are looking for work or are looking for freelance work. Send an e-mail to netwerk@litnet.co.za for more information.

Pos beskikbaar: LitNet Akademies Produksiebestuurder

2014-07-08  Aansoeke word tans ingewag vir die pos van produksiebestuurder vir LitNet se geakkrediteerde aanlyn joernaal, LitNet Akademies.

Vakature beskikbaar by NB-Uitgewers: Redaksionele assistent / Junior Redakteur

2014-04-16 NB-Uitgewers bied ’n uitdagende geleentheid vir ’n ambisieuse en dinamiese persoon wat belangstel in ’n loopbaan in die uitgewerswese. Die suksesvolle aansoeker sal by alle aspekte rondom die publikasie van fiksie betrek word.

UCT Department of Drama – Part-time Lecturer: Afrikaans Directing & Acting

2013-11-28 The Drama Department at the University of Cape Town has a tradition of excellence in teaching students in English and, bilingually, in either isiXhosa or Afrikaans. We are seeking a dynamic, Afrikaans-speaking individual to continue this tradition of excellence in a permanent, part-time (25 hours per week) position on teaching conditions of service.

Universiteit Stellenbosch: Nagraadse programme in Vertaling

2013-08-19 Lees nog omtrent die nagraadse diploma in Vertaling, die honneursprogram in Vertaling, en die MA- en PhD-programme in Vertaling.

Stellenbosch University: Postgraduate programmes in Translation

2013-08-19 Read more about the Postgraduate Diploma in Translation, the Honours Programme in Translation, as well as the MA and PhD Programmes in Translation at the US.

Vakature beskikbaar by NALN: Museumgeesteswetenskaplike

NALN-gebruiker 2013-08-02 ’n Pos vir ’n Eerste Museumgeesteswetenskaplike by NALN (Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum) in Bloemfontein is beskikbaar. Die sluitingsdatum is Vrydag 9 Augustus 2013.

UCT vacancy: Associate Professor/Senior Lecturer/Lecturer English Education

2013-08-02 The School of Education invites applications for the position of Associate Professor/Senior Lecturer/Lecturer English Education.

HSRC looking for research trainees

2013-07-18 The HSRC is offering a salaried PhD internship, based in Pretoria, Durban, or Cape Town. Applications close 26 July,

LitNet-pos beskikbaar: Produksie-assistent

2013-05-21 LitNet benodig ’n geesdriftige, verantwoordelike produksie-assistent om saam met die LitNet-span aan ons webwerf te bou. Ons soek ’n geesdriftige spanspeler met ’n fyn oog vir besonderhede en ontwerp.

Departement Afrikaans: Lektorpos beskikbaar aan die Universiteit van Fort Hare, Oos-Londen-kampus

2012-10-23 Die Departement van Afrikaans aan die Universiteit van Fort Hare benodig die dienste van ’n Lektor in Afrikaans op die Oos-Londen-kampus.

Vakature vir bibiotekaris van die erfgenisstigting

2012-06-27 Die Erfenisstigting is ’n maatskappy sonder winsmotief met hoofkantoor in die Erfenissentrum op die terrein van die Voortrekkermonument & Natuurreservaat, Eeufeeslaan, Pretoria.

Vacancy: Lecturer/Senior Lecturer/Professor, Adam Mickiewicz University (UAM), Pozna?, Poland

2012-05-21 Due to growing student numbers Adam Mickiewicz University (UAM) in Pozna?, Poland, will be requiring an additional (third) South African lecturer in the Department of Dutch and South African Studies. Appointment will be from October 2012.

Pos beskikbaar: LitNet-inhoudsbestuurder / -assistentinhoudsbestuurder

2012-04-20 Is jy 'n Suid-Afrikaanse kultuurfoendie wat aanlyn leef? Doen aansoek vir 'n inhoudsbestuurderpos by LitNet!

Sing ’it Project Manager

2012-03-16 LitNet is looking for an enthusiastic team-player to take on the project management of our Sing ’it project, a lyrics competition sponsored by Sanlam.

Inhoudsbestuurder / assistentinhoudsbestuurder: LitNet

2011-12-09 LitNet soek na ’n dinamiese raakvatter om in hierdie opwindende tyd van verandering en vooruitgang by ons span aan te sluit.

LitNet Akademies: Produksiebestuurder

2011-12-09 LitNet benodig ’n persoon met ’n belangstelling in: * Afrikaanstalige navorsing * die dryf van gesprekke rondom akademiese en aktuele sake en * die benutting van nuwe tegnologie binne ’n akademiese en aanlyn-omgewing ...

Vacancy: Lecturer/Senior Lecturer/Professor, Pozna?, Poland

2011-11-30 Lecturer/Senior Lecturer/Professor South African Specialisation School of English (IFA) Adam Mickiewicz University (UAM), Pozna?, Poland ...
Top