Wilmarie Pekeur

Wilmarie Pekeur

Wilmarie Pekeur is op Worcester gebore en het daar grootgeword. Sy is die enigste dogter en het drie broers. Sy is swaksiende as gevolg van ’n oogkondisie genaamd koloboom. Sy het haar skoolloopbaan aan die Pionierskool vir siggestremdes op Worcester voltooi.

Wilmarie is ’n stil mens en hou van lekker gesels en lees – veral boeke met geskiedenis as tema. Sy koester ’n klein kring van goeie vriende wat baie naby aan haar hart is.

Korona-kortverhaalfees: Wilmarie Pekeur oor "Die hemel se deure staan wawyd oop"

Melt Myburgh, Wilmarie Pekeur Skrywersonderhoude 2020-07-21

"Ek het ook baie dinge van kindsdae af sien gebeur en waargeneem. Dit kan ook ’n rede wees hoekom ek dit alles op papier wil vaslê. Skryf voel ook al hoe meer vir my soos comfort en ’n wegkruipplek."

Die hemel se deure staan wawyd oop

Wilmarie Pekeur Fiksie 2020-07-21

"'Hierdie evangelie het ons nie altyd geken nie,' sê pastoor Randall een Sondagoggend. 'Dit het saam met ’n skip gekom ver van oor die see − saam met die Europeërs.'"

Top