Willemien Brümmer

Willemien Brümmer is ’n spesialis-verslaggewer by Netwerk24 en haar kortverhaalbundel, Die dag toe ek my hare losgemaak het, is al verskeie kere herdruk. Sy is die ma van Matthias Barkhuizen (8). (Foto van Willemien Brümmer: Jaco Marais, Netwerk24)

’n Onderhoud met Willemien Brümmer, kategoriewenner in Netwerk24 se Om te skryf-kompetisie

Naomi Meyer, Willemien Brümmer Skrywersonderhoude 2024-03-20

"Dis eintlik dikwels vir my lekkerder om fiksie te skryf as om noodwendig by die feite te bly – hoewel ek glo ook joernaliste kan outydse alchemiste wees wat onedel metale in goud kan verander."

“Huweliksherdenking” deur Willemien Brümmer: kategoriewenner in Netwerk24 se Om te skryf-kompetisie

Willemien Brümmer Fiksie 2024-03-20

"Dit was die jaar toe sy ’n weeskind geword het."

’n Onderhoud oor “Die laaste grap van Kleiburg”

Izak de Vries, Niko Brümmer, Stefaans Brümmer, Kerneels Brümmer, Willemien Brümmer, Jurie Conradie Boeke en skrywers 2024-03-13

"Toe ek my pa se goed uitpak die jaar voor laas, vind ek die manuskrip in een van die staalkabinette waar hy alles van waarde liasseer het. Want die grap, dié het hy geweet, was nog lank nie koud nie."

Elders gesien: Hierdie is ’n ode aan alle goeie Samaritane

Willemien Brümmer Elders gesien 2022-08-22

"Ons wuif vir mekaar, maar ek het sy nommer, in ’n rooi koki in ’n oefeningboek. As Suid-Afrikaners het ons soveel meer wat ons deel as wat ons verdeel."

Op soek na Saartjie: In gesprek met Langenhoven se agterkleinkind

Willemien Brümmer, Izak de Vries Onderhoude 2021-05-17

"Nie ek of my pa óf, glo ek, die Langenhoven Gedenkfonds, het enige probleem daarmee dat daar moontlik ’n kind kon gewees het nie. Dit maak Langenhoven trouens net interessanter. Maar daar is helaas ’n baie groot verskil tussen feite en verdigsel."

Top