
Willem Anker se toespraak by die ontvangs van die 2021 UJ-prys
2021-05-07"Maar kyk, hier sit ons vanaand, in beperkte getalle, met ons maskers aan. Die mure staan darem nog. Die lewe gaan voort. Ons is saam by hierdie geleentheid, want mense skryf nog boeke, want u is wonderlik genoeg om pryse te gee vir skryfwerk in ’n klein hardegat mineurtaaltjie."

Skepsel: ’n onderhoud met Willem Anker
2020-12-10"Ek dink dit is Michel Foucault wat gesê het hy skryf om anders te word. Dis miskien nie die enigste rede nie, maar dis ’n goeie rede."

Tien vrae: Willem Anker oor die boek Samsa-masjien
2015-05-20"Ons het die musiek van Pierre-Henri ingesluit op 'n CD wat agterin die boek lê en wag om kliphard geluister te word, asook ’n hele paar foto’s uit die produksie, sodat die lesers 'n idee kan kry van die stel en die aksie op die verhoog."

Oor pypdrome, anachronismes en ander ongemakke
2015-04-01 "Waar begin die een en eindig die ander?" ’n Gesprek tussen Willem Anker en Alfred Schaffer, Coenraad de Buys en Sjaka Zulu. Willem: Mens Dier Ding, jou sesde bundel poësie, wat verlede jaar verskyn het, het Sjaka Zoeloe as hoofkarakter. Eerstens baie geluk met ’n wonderlike bundel, en ook met die goeie ontvangs daarvan […]
Willem Anker oor Samsa-masjien
2015-01-13 "Mens kan baie leer by insekte. Hulle was lank voor ons hier en sal lank na ons weg is, nog hier wees. Hulle doen duidelik iets reg. Praat van die kroon van die skepping ..."
Tien vrae: Willem Anker oor Buys
2014-10-16 "Dit is seker ’n ongesonde en perverse stokperdjie, maar ek kan my nie voorstel dat ek binnekort gaan begin seëls versamel nie."
’n Bosluis, Billy the Kid en Coenraad de Buys: Die spore van legendes in die veld
2013-10-11 "Waar historiese karakters ontglippend is, gebruik outeurs dus dikwels ’n wye lens, lê die fokus op die panoramiese agtergrond. Die onbeweeglike landskap bly in fokus, maar die ratse historiese figuur is ’n dowwe klad.” Lees Willem Anker, op die oomblik beurshouer van die Jan Rabie Marjorie Wallace-beurs, se gedenklesing na aanleiding van dié beurs.
Die Jan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs kry ’n Anker
2011-12-15 Die Jan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs van R350 000 is pas aan Willem Anker, skrywer, dramaturg en dosent, toegeken. Naomi Meyer het hom gou 'n paar vrae gevra voordat hy begin skryf.
“Spanner in die wat?” – Wopko Jensma en die mineurletterkunde van Deleuze en Guattari
2011-10-19 In 1993 het Gunther Pakendorf ’n artikel in Stilet gepubliseer getitel “Kafka, en die saak vir die ‘klein letterkunde’”, waarin hy aanvoer dat Wopko Jensma (1939–1993?) se poësie miskien die beste Suid-Afrikaanse voorbeeld is van wat Gilles Deleuze en Félix ...
Nomades, oorlogmasjiene, Freud en The Doors: ’n Skisoanalise van Alexander Strachan se “Visioen” (1984) met verwysing na Apocalypse Now
2009-01-22"Die artikel bied ’n Deleuze-Guattariaanse lesing van Alexander Strachan se kortverhaal 'Visioen' uit sy debuutbundel, ’n Wêreld sonder grense (1984), met Francis Ford Coppola se film Apocalypse Now as ’n belangrike interteks wat deurlopend bygehaal word."

Die denke van Deleuze en Guattari: filosofie as teater
2008-10-02"Met hierdie artikel wil ek ’n gebruiksvriendelike inleiding tot hierdie filosowespan in Afrikaans beskikbaar stel."
