Die geheim van Caban | Wetenskapfiksiekompetisie
2023-11-30"Voor hulle skuif ’n paneel weg. Mira suig haar asem in toe sy die blou bal sien wat reg voor die ruimteskip hang. Dink net! ’n Planeet met water en suurstof nes die aarde waarvandaan hulle grootjies dekades gelede moes vlug."
Troula Goosen en die Sproetebessies: ’n onderhoud
2023-08-21"Vandag nog, wanneer ek vir kinders en jongmense vra watter genres hulle die meeste geniet, is rillers, avontuur-, spannings- en speurverhale, asook spookstories nog altyd hoog op die lys. Ek geniet dit dus om die jong lesers oor hulle skouers te laat kyk en die ganglig saans aan te los."
Die Breytenbach Galery se kinder- en jeugliteratuurskryfskool: Troula Goosen se terugvoer
2023-05-30"Die kursus het my egter ander insigte gegee wat gemaak het dat ek met vars oë na my eie skryfwerk kyk."
Sproetebessies en die hart van die swart roos: ’n onderhoud met Troula Goosen
2022-07-12"’n Tikkie fantasie vat kinders net weer weg uit hulle omstandighede na ’n ander wêreld waarin alles moontlik is en waar die goeie oorwin, ongeag."
Raaiselster: ’n onderhoud met Troula Goosen
2020-01-02"Ek sal die boeke wat ek as kind gelees het, net nooit vergeet nie. Dit speel só ’n belangrike rol in die vorming van jong lewens en kweek die lesers van die toekoms."
