
Pieter Fourie: woordsmid en teatermaker
2021-09-15"In sy lewe en sy kuns was Pieter Fourie by uitstek die toegewyde vakman, ’n katalisator vir verandering en ’n belangrike argitek van ’n nuwe bestel vir die Afrikaanse toneel. En ons is die dankbare erfgename daarvan."

Resensie: A century of South African theatre deur Loren Kruger
2020-02-26"Dit is ’n hoogs akademiese publikasie wat geskryf is om as ’n soort gesprek met eweknieë, ingewydes, nagraadse studente en kenners te dien."

Ja, dit maak sin om dramas te lees, maar …
2018-08-08"’n Drama of verhoogteks ís moeilik om bloot te léés, soos ons gesien het – want dit vertel nie ’n storie of bespreek ’n saak in verstaanbare besonderhede soos ’n roman nie, of ontroer jou nie slegs deur die ritme en prag van die woorde (alleen) nie. Dit gee jou bloot ’n aantal rigtinggewende buitelyne daarvan, die geraamte van die storie."

In glas deur Nicola Hanekom: ’n resensie
2018-06-08"In glas is daardie betreklik rare verskynsel, ’n aanbiedinggerigte en hoogs speelbare verhoogteks wat absoluut vrá om in opvoering beleef te word, maar een wat terselfdertyd ook ’n uitdagende, dog leesbare, drama is wat net so dringend vra om indringend ontleed en bespreek te word."

Herinneringe aan doktor PG
2017-06-20"En so begin vir my ’n genotvolle en langtermyn mentorsverhouding met een van die interessantste mense wat ek nog ooit mee te doen gehad het – ’n verhouding wat my lewe indringend sou verander en help rigting gee oor al die jare."

Onvergeetlik, of grensverskuiwend?
2017-03-20"Is ’n onvergeetlike teaterervaring altyd ’n genotvolle ervaring? Is ’n genotvolle teaterervaring altyd ’n onvergeetlike ervaring? Is ’n onvergeetlike teaterervaring altyd ’n grensverskuiwende ervaring? Is ’n grensverskuiwende teatergebeurtenis altyd ’n onvergeetlike ervaring?"

Post mortem deur Pieter Fourie: ’n resensie
2017-01-31"Hy is ’n belangrike, invloedryke en kleurryke figuur wie se werke nie net opgevoer behoort te word nie, maar ook bestudeer moet word."

Boekresensie: Kristalvlakte deur Amy Jephta
2016-11-02"Kristalvlakte is ‘n knap en opvoerbare verwerking van ‘n klassieke teks deur ‘n opwindende dramaturg, ‘n werk wat nie net ‘n komplekse plaaslike krisis belig nie, maar as teks en in hierdie vorm sy plek met gemak inneem in die kanon van Suid-Afrikaanse toneelwerke."

ESAT: an interactive resource for theatre and performance researchers
2012-04-25 The Encyclopaedia of South African Theatre and Performance (ESAT) is an open-access, internet-based interactive resource for theatre and performance researchers interested in the evolution, history and forms of drama, theatre and performance in South Africa.
Die aanlyn-argivering van Suid-Afrikaanse teater
2012-04-25 Temple Hauptfleisch praat oor sy baba wat sy klere te gou ontgroei – ’n omvangryke ensiklopedie oor Suid-Afrikaanse teater.
Nora and the Afrikaners: Thoughts about the impact of the first professional production Henrik Ibsen's Et dukkehjem (A Doll’s House) in Afrikaans
2009-05-13"Die eerste plaaslik-geïnisieerde professionele aanbieding van ’n Ibsen-drama in Suid-Afrika was ’n Afrikaanse weergawe van Et dukkehjem (’n Pophuis, deur Paul De Groot herdoop na Geleende Geld om plaaslike gehore nie af te skrik nie), in ’n vertaling deur die merkwaardige mev. A.E. Carinus-Holtzhausen."

LitNet-spens: ’n Loopsopie op die pad na Damaskus
2009-04-01’n Tweetalige bespiegeling oor taal en identiteit, gebaseer op ’n denkebeeldige (maar moontlike) ontmoeting tussen die bejaarde Samuel Clemens (Mark Twain) en die jong CJ Langehoven, tydens Clemens se besoek in Suid-Afrika in 1896 – en die gevolge daarvan.