Jakes Gerwel: 18 Januarie 1946 – 28 November 2012
2012-11-28 "Die Departement Afrikaans en Nederlands huldig Jakes Gerwel as ’n gewaardeerde kollega, dosent en mentor en grondlegger van die departement. Ons wat onder hom studeer het en met hom saamgewerk het, is dankbaar vir die voorreg om in die kragveld van sy ryk gees te kon leef."Hertzogprys vir drama 2012 aan Adam Small
2012-09-13 Steward van Wyk se huldiging van Adam Small by die oorhandiging van die Hertzogprys aan hierdie gerekende dramaturg.
Steward van Wyk gesels oor die uitkomste van die Jan Rabie en Marjorie Wallace Skrywersbeurs
2011-11-18 Steward van Wyk, mede-professor en voorsitter van departement Afrikaans Nederlands aan die UWK, praat met Naomi Meyer oor die vorige keer se beurswenner van die Jan Rabie en Marjorie Wallace Skrywersbeurs – en vertel wat ...
Kamfer se gedigte
2008-09-24 Ronelda S Kamfer se debuut, Noudat slapende honde, is verrassend goed ontvang: positiewe resensies van ander digters, optredes by die Versindaba en Aardklop, ? dubbelbladonderhoud in Boeke-Insig, mooi boekbekendstelling, kartetse op 'n blog en nog baie gevalle van spesiale aandag.
S.V. Petersen se tydskrifverhale
2008-07-11"Hierdie tekste bied uitsonderlike insig tot die plattelandse en stedelike kultuur van die sogenaamde “nieblanke” gedurende die 1940’s."
Die Groot Small – oor die lewe en werk van Adam Small
2007-06-13 Baie dankie aan prof Van Zyl en die Woordfees vir die uitnodiging om deel van hierdie program te wees. Ek wil begin deur enkele biografiese besonderhede te noem, waarna ek chronologies na Small se werk sal kyk en ‘n paar temas en vormlike ...
Hibriditeit, of die baster in ons
2000
2007-06-13
We should define more clearly the trajectory and the territory of the métis, the baster, the bastard, the hybrid, the creole – Breyten Breytenbach Van die ou Grieke van Athene was daar gesê dat hulle so ’n grootse ...
