Ryan Pedro

Ryan Pedro is in die Kaap gebore en het die meeste van sy grootwordjare in Kakamas en in Vredenburg/Saldanha deurgebring. Hy is tans besig met sy MA in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch. Hy woon in Gordonsbaai, waar hy full-time as ’n writer werk (draaiboeke vir televisie, persoonlike skryfprojekte).

Jan Rabie-Rapport-prys 2023: Eugene deur Kirby van der Merwe

Ryan Pedro Boeke en skrywers 2023-09-23

"Eugene is ’n plofbare dog elegante teks wat uit die staanspoor hoë eise aan sy lesers stel, maar wat met elke lees dieper en dieper bevredig."

UJ-debuutprys 2022: Commendatio vir Swatland en Man op ’n fiets êrens heen

Ryan Pedro Boeke en skrywers 2022-09-29

Die 2022-UJ-debuutprys is op 22 September vanjaar by die Universiteit van Johannesburg gesamentlik aan Ashwin Arendse vir Swatland en Frederik de Jager vir Man op ’n fiets êrens heen oorhandig. Lees Ryan Pedro se commendatio by die geleentheid.

Ryan Pedro se toespraak by die ontvangs van die 2021 UJ-debuutprys

Ryan Pedro Boeke en skrywers 2021-05-07

Lees Ryan Pedro se dankwoord by die ontvangs van die 2021 UJ-debuutprys vir pienk ceramic-hondjies: "Want alhoewel die ontvangs van die UJ-debuutprys vir my ’n geweldige eer is, is dié in fact vir my Doomsday."

Pienk ceramic-hondjies deur Ryan Pedro: ’n onderhoud

Liné Loff, Ryan Pedro Skrywersonderhoude 2020-10-21

"So much soos wat die boek ’n vraagstuk oor coloured masculinity is, is dit ook ’n portrait van hoe ek dit observe het as ’n laitie."

Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Ryan Pedro

Liné Loff, Ryan Pedro Skrywersonderhoude 2017-10-12

"It’s about belonging, not belonging and longing – dis die beste manier hoe ek dit kan beskryf. Dis ’n poem wat my elke keer as ek dit lees konfronteer met vrae wat ek sukkel om goed te beantwoord."

Top