Paul Kammies

Paul Kammies is ’n skrywer, digter en kunstenaar van Kaapstad. Hy het in 2023 sy graad in sielkunde en teaterstudies aan die Universiteit Stellenbosch behaal. Sy skryfwerk fokus op die kruisings tussen verhoudings en die esoteriese. Hy glo dat mense deur teater, skryf en kuns hopelik meer empatie kan kweek.

World Theatre Day 2024: Paul Kammies responds

Naomi Meyer, Paul Kammies Lifestyle and entertainment 2024-04-02

"Live theatre is a moment to become silent and reflect on life; it’s a moment to peek into something you might not know; it’s a moment to relieve yourself from something that’s causing adversity, or even to confront it creatively."

LitNet | STAND-teaterresensieslypskool: Paul Kammies se resensie van Tsekmate (finale weergawe)

Paul Kammies Slypskole 2024-02-08

"Tsekmate issie net textually jarring, maa dit gryp aan jou sintuie as well; jou bene sidder as ’n trommel geslaan is, die reuk van ’n sigaret laat jou voel asof jy langs die karakters sit." | Hierdie resensie is deur die deelnemer hersien en geskaaf. Dit is die finale weergawe van hierdie resensie, wat deel vorm van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.

Off-centre and out of focus: Growing up “coloured” in South Africa by Nadia Kamies: a book review

Paul Kammies Books and writers 2024-02-06

"In general, a creative nonfiction asks the reader to trust in the author’s voice in revealing the truth. The problem in this is that sometimes the spectrum of a certain experience cannot always be displayed in one recounting of it. That is to say, Off-centre and out of focus cannot be a definitive guideline to all the experiences of coloured bodies in a past or present and perhaps future time, but is rather an enclave."

’n Oorsig oor die Jakes Gerwel-gedenklesing 2023 | About the Jakes Gerwel commemoration lecture 2023

Paul Kammies Seminare en essays 2023-11-30

"Na ’n kort video waar vorige fellows express’et hoe Paulet Huis hul lewens fundamenteel verander het, het dr Sooliman aanlyn byrie geleentheid aangesluit. ’n Opportune oomblik. Sy lesing was soaked innie betekenis van geloof en spiritualiteit."

LitNet | STAND: Teaterresensie van Tsekmate (weergawe 2)

Paul Kammies Slypskole 2023-11-21

"Tsekmate issi net textually jarring nie, maa dit gryp aan jou sintuie as well. Die geselskap is hoogs professional. Lottering en Harris se skryfwêk is deliberate en duidelik. Die geselskap speel saam mekaar soes ’n orchestra, in sync met mekaar."| Hierdie resensie is deur die deelnemer hersien en geskaaf. Dit is die tweede weergawe van hierdie resensie, wat deel vorm van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.

LitNet | STAND: Teaterresensie van Tsekmate (weergawe 1)

Paul Kammies Slypskole 2023-10-25

"Op papie’ issi storie van ses gevangenes intriguing, die typa storie wat jy sal dink isse drama type. Ongelukkig, issie vehaal nie so eenvoudig’ie – die question van vryheid, die notions van wat normaal is, die strategy van survival, alles is inni microcosm vanni tronk geplace." | Hierdie resensie vorm deel van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.

Top