Nadine van Rooyen


"Waar was jy" deur Nadine van Rooyen

Nadine van Rooyen 2013-10-02

"Learn to love me" by Nadine van Rooyen

Nadine van Rooyen 2013-10-02

"Afrika Tattoo" deur Nadine van Rooyen

Nadine van Rooyen 2013-10-02

"My huis kort 'n stunning girl" deur Nadine van Rooyen

Nadine van Rooyen 2012-12-14 As jy wil oorkom hoef jy my nie eers te bel nie
Stap net in, nee, jy hoef nie te klop nie
Sit maar, moet groot ‘seblief nie vra nie
My huis kort mos al lankal ? stunning girl soos jy

"Jou Liedjie" deur Nadine van Rooyen

Nadine van Rooyen 2012-12-11 Vanaand skryf ek 'n song vir jou
Op die wysie van jou woorde
met die ritme van jou lyf

"Raaisel-ding" deur Nadine van Rooyen

Nadine van Rooyen 2012-11-12 Weet jy dalk waar die maan-man bly?
Of hoe om die punt van die reënboog te kry?
Hoe kan mens ? vlieër in die lug laat bly?
Jy bly ook ? raaisel vir my

"Rainbow Laslap" deur Nadine van Rooyen

Nadine van Rooyen 2012-11-12 Ons weermag fight ? oormag
Hul doen dit sommer oornag
Met rubber bullets, traangas en ‘n trike
Top