Ms January

Ms January is 'n onderwyseres op die Kaapse Vlakte. | Ms January is a teacher from the Cape Flats.

Uit 'n klaskamer op die Kaapse Vlakte 6 | Diary of a teacher 6

Ms January Skole 2015-10-21

"Ek moet myself af en toe afvra wat ek hier maak tussen al die stukkies bordkryt wat die vloer vol lê."

Uit 'n klaskamer op die Kaapse Vlakte 5 | Diary of a teacher

Ms January Skole 2015-08-21

"Die skoolhoof het onlangs besluit dit is tyd dat elke klaskamer ʼn veiligheidshek moet kry."

Uit 'n klaskamer op die Kaapse Vlakte 4 | Diary of a teacher

Ms January Skole 2015-08-07

"Ek kyk rond in die skoolsaal na al die ouers, leerlinge en onderwysers en ek weet die spanning is hoog."

Uit 'n klaskamer op die Kaapse Vlakte 3 | Diary of a teacher 3

Ms January Skole 2015-07-22

"Hy is een van daardie leerlinge wat elke onderwyser se taak net ʼn klein bietjie moeiliker maak. Die 'nagmerriekind'. Die soort leerling wat altyd in die kantoor beland; wat nooit sy huiswerk doen nie (niemand weet of hy ʼn skryfboek besit nie); wie se broek altyd te laag om sy onderlyf hang."

Uit 'n klaskamer op die Kaapse Vlakte 2 | Diary of a teacher 2

Ms January Skole 2015-07-07

"Dit is die tweede week van die tweede skoolkwartaal. Ek besef dat een van die leerlinge in my klas afwesig bly vandat die skool begin het. Ek word later ingelig dat sy gedurende die vakansie vermis geraak het."

Uit 'n klaskamer op die Kaapse Vlakte I | Diary of a teacher I

Ms January Skole 2015-06-26

"Ek kan nie nou op  'homonieme' en 'akronieme' fokus nie. Hierdie kinders sit met groter probleme  as Afrikaanse huiswerk ..."

Top