Vorige tye
2020-01-14“die ou-ou foto se vreugde is nou verby
Die glimlagte en vreemdheid van hul
sorgloosheid”
Die dood van ‘n spinnekop
2007-03-14 In die nanag tussen kribbellaatsy en vlas die moordenaar met sy palp op die snaar hy wag, doodstil vir die prooi wat dool in die git buite is sy wêreldwye web se ankers in die uithoeke vasgeplak en ingespit. Hy slaan ag op ‘n ...
Die geheim
2007-03-14 In die nanag kloof ek met ‘n lemmetjie onverwags, afvallig en los deur die verweefdheid en simmetrie ‘n volmaakte snit in die Kosmos en deur die gesplete gewelf met oordadige geweld stort inflammasie en koors kromte en ...
Meneer Gödel
2007-03-14 Ek het ‘n boekie by die huis wat vertel van tyd en die ruimte se weefsel, maar wat dit nooit kan sê, is die vlam wat opstaan vir my uit daardie bladsye, amper soos die Bybel … en as meneer Gödel die wisselende tye ...

