Akademiepryse 2023: Protea Boekhuistoekenning – Hetta van Deventer-Terblanche
2023-09-01Lees Matilda Burgen se huldigingswoord aan Hetta van Deventer-Terblanche, die ontvanger van vanjaar se Protea Boekhuistoekenning.
Pieter W Grobbelaar: 25/12/1930 – 19/01/2013
2013-02-06 "Met sy reuse-intellek, ongelooflike algemene kennis, droë humorsin en bowenal sy diepgaande vakkennis het Pieter W Grobbelaar nie net boeke en artikels geskryf nie, maar ook jongmense help vorm wat op húlle beurt weer bydraes kon lewer, en sodoende ’n rimpeleffek uitgestuur wat nog lank sal bly uitkring."Inspring, kêrels! – Waarvoor dié heruitgawe?
2011-11-15 My heel eerste vraag met die herlees van PJ Schoeman se Inspring, kêrels! was: Vir watter mark is hierdie boek (die heruitgawe van die oorspronklike boek wat in 1960 verskyn het) bedoel? Die vraag het my van begin tot einde gepla. Daarmee saam ...

