"Al wat ek nou oor het" deur Marizanne Pienaar
2012-10-27 Maar al wat ek nou oor het van jouis die Suiderkruis en ’n paar sterre
"Terminaal" deur Marizanne Pienaar
2012-10-27 As die lewe jou te veel rond gooiEn niks maak meer sin nie
Wanneer alles verkeerd is
Doen jouself ’n guns
Hou op dink en doen net
"Die dae van onsekerheid" deur Marizanne Pienaar
2012-10-27 Ek raak weg in die Kaap se tydsoneDis so anders hier, dis so mooi hier
Ek stap die onbekende pad waar
niemand nog ooit was nie
