Regtig
2020-03-31"Is daar regtig ’n haas in die maan
en is hy alleen of het hy ’n maat?
Is daar regtig ’n Vader Kersfees
of is dit net ’n leuen van kindwees?"
Vensters
2020-03-31"Buitekant die vensters tussen hulle en ons,
daar waar kar-uitlate en toeters gons,
dwaal die asemlose spoke."
Kastele
2020-01-08“In my eie kasteel was ek verdwaal
maar in my gange se spieëls het jy my herhaal”
