Luna Paige

Luna Paige is 'n sanger en liedjieskrywer. Besoek haar webblad by http://lunamusic.co.za/afr/

Entrepreneurskap en diversifisering in die nuwe musikale ekonomiese landskap: deel 2

Luna Paige Musiek 2018-04-25

"Om potensiële aanhangers, kliënte en werkverskaffers te oortuig van jou waarde as kunstenaar is nie altyd ’n maklike taak wanneer jy met mense werk wat sukkel om te verstaan dat kuns ook ’n besigheid is nie." Luna Paige gesels met Lukas de Beer, Jonathan G Shaw, Wynand Myburgh en Nataniël.

Entrepreneurskap en diversifisering in die nuwe musikale ekonomiese landskap: Inleiding

Luna Paige Musiek 2018-03-28

"In die musiekbedryf is opleiding en 'dienslewering' nie so ter sprake nie. Dit gaan oor kreatiwiteit en talent. Om nie eers te praat van dinge soos good looks, persoonlikheid en kommersiële waarde nie."

Wat is op jou bedkassie? Luna Paige antwoord

Luna Paige Boeke en skrywers 2017-12-22

LitNet het aan ’n paar lesers gevra watter boek of boeke wag op hul bedkassie vir die rustyd tussen Kersfees en Nuwejaar. Lees Luna Paige se antwoord.

Is ons musiek outentiek? (Deel 2)

Luna Paige Musiek 2017-12-20

"Baie voel dat ons Suid-Afrikaanse musiek nie werklik outentiek is nie en dat ons musiek as't ware voorgeskryf word deur platemaatskappye se voorafbepaalde idees van wat die massas wil hoor en wat in daardie raamwerk die meeste inkomste gaan genereer."

Is ons musiek outentiek? (Deel 1)

Luna Paige Musiek 2017-11-08

"Gehore moet begin waag. Moet ook begin soek tussen al die strome van klanke en beelde waarmee hulle elke dag gebombardeer word. Die gemeenskap moet weer honger raak vir kuns. Eerlike en opregte kuns." Luna Paige gesels met Schalk van der Merwe, Anton Goosen, Amanda Strydom en David Kramer.

Learning to Live Music: ’n onderhoud met Luna Paige

Menán van Heerden, Luna Paige Onderhoude 2017-06-14

"Ek dink wat my opgewonde maak is die feit dat die werkswinkel gratis is. Dat niemand uitgesluit hoef te word nie. Ordentlike musiekopleiding kos geld, en dit is nie vir alle talentvolle mense beskore nie." Daar vind ’n gratis konsert op Donderdag 15 Junie plaas.

Luna Paige gesels oor liedjieskryf

Chrizane van Zyl, Luna Paige 2013-04-10 Luna Paige voer meer as een toertjie in haar mou, terwyl sy verskeie balle juggle en sommer ook op haar kop staan. Chrizane van Zyl het oor meer as een koppie koffie by die sangeres gaan hoor waarmee sy tans besig is.

Luna Paige se Storielied vat vlam

Henry Cloete, Luna Paige 2012-11-02 "Mense het nog altyd vir my gesê die recordings klink nie soos dit live klink nie ... Dit is hoekom ek die live CD wou doen."
Top