"Afrikaanse meisies" deur Lou-Mari Burnett
2012-12-05 As daar meer Afrikaanse meisies in die wêreld kon weesSou minder kla oor vleis wat op kole gaargemaak word
en om onder die sterre te slaap en deur muskiete geknaag te word
"It’s the end of the world" by Lou-Mari Burnett
2012-12-04 It began with a breathWhen bodies raised from the earth
Man became king of the world
It was nature’s birth
"Padkaart na jou hart" deur Lou-Mari Burnett
2012-11-26 Die roete van my lewe was onbekendNie te nimmer het ek ? lig gesien
Ek het die lyne van hier tot jou gelas
En sonder twyfel was daar ? nuwe pas
"Past, Present, Future" by Lou-Mari Burnett
2012-11-26 I carry the memories of yesterdaySo that memories will be memories
And the present will be today
"Tyd staan stil" deur Lou-Mari Burnett
2012-11-26 Tyd staan stil tussen niks en nêrensRitmes tik, ek hoor dit êrens
Jou asemhaling word rustig en kalm
Droomland vat jou deur ? reis op sy palm
"Ek onthou die skooldae" deur Lou-Mari Burnett
2012-11-22 Ek onthou die skooldae met 'n kosblik vol liefdeMa het broodjies en Melrose ingepak
En pa het my skooltoe met die bakkie gevat
"Time" by Lou-Mari Burnett
2012-11-22 Time no longer waits for anyoneIt never did, it never wanted, it never will
As the tick-tick-ticking of the clock knocks on
