"My buddy" deur Lizanne Boyder
2013-01-02 Jy is ‘n awesome buddyeen om te hou for life
Jy sukkel met jou liefdeslewe
en die feit dat jy so sukkel cut soos ‘n flippen knife
"Ons" deur Lizanne Boyder
2013-01-02 Vir lank het ek en jy mekaar verstaanVir lank het ek en jy iets gehad
Vir lank het ek en jy geweet waarheen ons gaan
Vir lank het ek jou liefgehad
"Warm Somersaand" deur Lizanne Boyder
2013-01-02 Ek sit en dink aan jou op 'n warm somersaandMy gedagtes vol van jou
Ek wonder hoe die aand sou wees
net ek en jy alleen
"Won't be like her" by Lizanne Boyder
2013-01-02 When I open my eyes in the morningI’m thinking of you
The joy you bring to my heart you will never know
I’m in love with you, and you don’t know it
"Bollemakiesie Liefde" deur Lizanne Boyder
2012-12-27 Ek dink aan jou en daar gebeur ditDis daardie gevoel wat druk in jou hart
Dit is daardie gevoel, daardie bollemakiesie gevoel
"Dink aan jou" deur Lizanne Boyder
2012-12-27 Soos die son sak vanaandsak my gemoed
Ek weet ek is weer alleen
