LitNet

LitNet

Bokomo-brekfisbrief; 29/05/2011: aan eie lot oorgelaat

LitNet 2011-05-27 aan eie lot oorgelaat Millennium Drie Mens krities diep in krisis, onkundig oor alles wat oor eeue verloor is, geen kennis van kultuur, geskiedenis, reg, of idee waar Paradys se stokou grenslyne is, hoekom Vader, Skepper, Mens, Eigene Kind, ...

Bokomo-brekfisbrief; 28/05/2011: Herleef 27 Mei 1948

LitNet 2011-05-27 Ek herleef (my std 9 – jaar 1), 27 Mei 1948! Buurvrou mrs Milne in Ladysmith Natal word histeries toe Jan Smuts Standerton-setel verloor! (Wennie du Plessis nuwe LV!) Ander buurman oom Gert van Rooyen juig en reel dankbiduur! Vreugdevure ...

Bokomo-brekfisbrief; 27/05/2011: B-graad lewens

LitNet 2011-05-26 Soms wens jy die lig wil jou meer genadig wees met ‘n invalshoek wat die hele meganisme wat jy ‘n lewe noem soos ‘n Vermeer vasvang. Jy sien jouself huiwer in ‘n kombuis, ‘n ongewillige rat, dalk tussen pype sonder ...

Bokomo-brekfisbrief; 26/05/2011: Die posman en die brakkie

LitNet 2011-05-25 In die oom se lewe het dit skielik aand geword. Hy is darem nog hier en is maar hier rond. Hy wil nie na die radio luister nie. Die platvloersheid en swak Afrikaans irriteer hom. Hy wil ook nie televisie kyk en sien hoe die hordes dans en hoor hoe ...

Bokomo-brekfisbrief; 25/05/2011: Die littekens van ons tye

LitNet 2011-05-24 Kom ons speel crooked cowboys. Daar is baie see vir visse. So vry soos ’n rookpluim in die lug. Aan die eetstokkies tel ’n mens die boom. Daar is baie see vir visse. Dit staan soos ’n mynskag bo water. Aan die ...

LitNet-spens: Persoonlike intriges

LitNet Drama 2011-05-24

Die eerste ontmoeting van ’n pa en seun, met ’n komiese inslag. Die gevolge van hierdie ontmoeting is egter tragies.

Bokomo-brekfisbrief; 24/05/2011: Herdenking van Mahler se lewe

LitNet 2011-05-23 Ek wil graag vir Johannes Comestor bedank vir sy brief oor Gustav Mahler se sterfdag. Ons was ’n paar weke gelede in Ljubljana, Sowenië en het oral in die stad plakkate gesien wat spesiale vierings en opvoerings van Mahler se werke ...

Bokomo-brekfisbrief; 24/05/2011: Herdenking van Mahler se lewe

LitNet 2011-05-23 Ek wil graag vir Johannes Comestor bedank vir sy brief oor Gustav Mahler se sterfdag. Ons was ’n paar weke gelede in Ljubljana, Sowenië en het oral in die stad plakkate gesien wat spesiale vierings en opvoerings van Mahler se werke ...

Bokomo-brekfisbrief; 2305/2011: Wittgenstein:

LitNet 2011-05-20 Hello Terwyl daar gewag word vir die Comestor se Wittgenstein wat die gewone pad sal loop van alle skrywers en denkers wat die ongeluk het om Comestor se pad te kruis en reduseer word tot die ideologie van Comestor. Nog nooit is so ’n ...

Bokomo-brekfisbrief; 22/05/2011: "'n Stadige hand" (vir Marlene)

LitNet 2011-05-20 Baby, o, my baby, Maak dit veilig en warm vir my. By jou volg net die nag op elke dag en die dag stoot die nag weer opsy. O, baby, o, my baby, by jou waar die stil waters vloei, kan ’n stadige hand se sagte kant lig uit die ...

Bokomo-brekfisbrief; 21/05/2011: Natuurlike organiese tuin?

LitNet 2011-05-20 Ek het met gevegte teen elemente in die Karoo, oor jare lesse geleer. Die grond is goed, maar daar is ’n “suur” wat selfs vel kleur. Al wat die byt uithaal, is om kompos in grond te maak. Ek grou nou vlak slote en vul dit met ...

Brief van Deon Opperman: Hoekom 'n musiekblyspel oor die Grensoorlog

LitNet 2011-05-19 Twee jaar gelede het ek die Boereoorlog-musiekspel Ons vir jou in die Staatsteater aangebied. Ek is deur baie mense aangeval omdat ek ’n musiekspel oor daardie oorlog juis op “hierdie tyd” (soos hulle dit gestel het) aangebied het, ...

Bokomo-brekfisbrief; 20/05/2011: Op die kerk se kennisgewingbord

LitNet 2011-05-19 *Dames, moenie die krap-en-koop aand vergeet nie. Dis ook jou kans om van al die onnodige goed in jou huis ontslae te raak. Onthou om jou man saam te bring. *Die interkerklike vredesberaad is gekanselleer weens sinodale konflik. *Moenie dat ...

Bokomo-brekfisbrief; 19/05/2011: Afrikaans

LitNet 2011-05-17 Dikwels hoor mens die bewering dat Afrikaans nie sal uitsterf solank mense nog die taal praat nie. Wel, hulle praat hom al klaar nie meer nie: ’n Rugbykommentator sê nou die dag “hierdie wedstryd gaan opleef tot ...

Bokomo-brekfisbrief; 18/05/2011: Grasuilvere

LitNet 2011-05-17 (13 Mei 2011) Kort voor winter in die weide kry bankkrotbosse baard, grashalms dra goue linte en die rante se basterrooibosse gooi saad. Op die ploeglande hadida vrouens tussen koolkoppe. In Wessies hou ek stil by Fisherstraat 96 om te vra vir ...
Top