Lara Aucamp

Lara Aucamp is ’n digitalebemarkingspesialis met ’n wetenskaplike agtergrond. Sy het in 2007 ’n BSc in evolusionêre biologie by die Universiteit Stellenbosch voltooi en daarna ’n nagraadse diploma in bemarking.

Sy woon in Kaapstad, geniet fotografie en hou daarvan om stories deur datavisualisering te vertel.

As ’n vrywilliger skenk sy soms haar tyd om gemeenskapsbyeenkomste te reël.

Mirre en aalwyn deur Nicola Hanekom: twee resensies en steeds ’n soeke

Izak de Vries, Lara Aucamp KKNK 2023-04-12

"As die brandende bos die wekroep van ’n leier in die Ou Testament was, sou die kruis die simbool van leierskap in die Nuwe Testament kon wees. Sou emotikons dan die simbole wees van ’n religie gebaseer op die aantal likes wat ’n mens op die internet kan kry?"

To Google or to Chat? Getting information is likely to change

Lara Aucamp, Izak de Vries Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence 2023-02-14

"Google makes about 80% of its revenue from search. And up until now, they’ve more or less had a monopoly on search, with over 90% of the world’s search queries going through Google. In fact, we don’t talk about searching for something online; we talk about googling it. But monopolies can fall. Remember Skype?"

In gesprek met ChatGPT, ’n kunsmatig-intelligente rekenaartoepassing

ChatGPT, Lara Aucamp, Izak de Vries Menings 2022-12-13

"Ek is ontwerp om te help met die beantwoording van vrae en om te kommunikeer deur gesprekke, maar ek het nie die vermoë om te ervaar of te reageer op emosies soos ’n werklike persoon nie."

Toyota US Woordfees 2022: Afrikaans herontdek by feeste

Izak de Vries, Lara Aucamp Feeste 2022-10-18

"Dis die eerste keer dat ek regtig die taal geniet het. Omdat ek so lank afstand van die taal af gehad het, kon ek dit soos nuut ontdek. Ek het altyd die woorde verstaan, maar het begin om die taal op ’n ander vlak te verstaan en waardeer."

Motte en die kuns van transformasie

Lara Aucamp, Izak de Vries Leefstyl 2022-07-18

"Hoe ons onsself sien, en hoe ons onsself vir die wêreld wys, is iets wat oor tyd verander. Baie mense spandeer tyd in die kas (amper soos ’n kokon) voor hulle reg is om hulle volle self vir die wêreld te wys."

Muizenberg beach protest against seismic blasting

Lara Aucamp Opinion 2021-12-06

"On Sunday, 5 December more than 500 people met at Surfer’s Corner on Beach Road in Muizenberg to protest against seismic blasting off the South African coast."

Top