Resensie: Jan, Piet, Koos en Jakob deur Loftus Marais
2019-07-15"Lees gerus hierdie bundel. Jy sal dit weer wil lees."
UJ-pryse 2018: Commendatio vir Jolyn Phillips se radbraak
2018-05-31"Die digtende in radbraak is ’n strandloper, ’n versamelvoël, ’n trekvoël. Sy is ook ’n migrerende – tussen verlede en hede, tussen plekke en omstandighede, maar veral in taal, midde-in en deur taal." Hier is Karen de Wet se commendatio oor Jolyn Phillips se radbraak, ontvanger van die 2018 UJ-debuutprys.
UJ-pryse 2017: Commendatio oor Bibi Slippers se Fotostaatmasjien
2017-07-06"Eers het die Afrikaanse poësie ’n 'beiteltjie' (Louw, 1954) gehad, later ’n 'lugdrukboor' (Marais, 2008) en nou Bibi, die literêre hipster. Die een wat weet. Wat weet hoe. Wat die toon aangee, die mode stuur."

