Elders gesien: Naglandings
2022-04-19"Ek onthou die landing in Kaapstad met soveel vreugde. Die digte mis, die sagte lug, die reuk van die see. My pa sou dan ’n motor huur vir die hele vakansie, ek onthou spesifiek ’n Toyota Corolla-sedan, beige."
Elders gesien: Om renosters te bewaar
2020-08-17"Om renoster-fatigue te hê is heeltemal verstaanbaar, die bumper stickers rondom die kwessie was sekerlik een te veel, maar helaas die stropery duur tog voort."
’n Onderhoud met die kykNET-program Megaboere 5 se nuwe aanbieder
2018-11-01"Daar is ’n ander taal, ’n ongesegde een: Suid-Afrikanerskap, medemenslikheid en hoop. Boere ken mos daardie taal."
