Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Gesprek met Jo Prins en Francois Bekker oor Johann en Jo se geestelike reise
2025-04-17Zen? Boeddhisties? Christelik? In hierdie videogesprek praat Francois Bekker met Johann Rossouw en Jo Prins oor hul onderskeie en uiteenlopende geestelike reise.
Elders gesien: Steel hulle wat kla oor diefstal lekker saam?
2023-05-15"Mense wat steen en been kla oor al die gesteel en geplunder, het glad nie ’n issue daarmee om ’n PDF van die De Ruyter-boek links en regs aan te stuur nie."
UNISA se Breyten-seminaar: Breyten Buiteblaf
2019-04-15"En nou Breyten, eersdaags op 80. My magtig! As die res van ons maar só kan doodgaan …"
Hoe lyk jou stad-kompetisie: Wenner aangekondig
2012-08-30 Jo Prins kondig die wenner van die "Hoe lyk jou stad?"-poësiekompetisie aan.

