Toyota US Woordfees 2021 | Filosofiekafee
2021-10-08"Dit is die twintigste jaar dat die filosofiekafee by die Woordfees aangebied word, en nooit weer loop ek dit mis nie. Hierdie filosowe is slim, pittig, verstaanbaar en toeganklik – ’n vrolike spul!"
Staatsgreeppoging in Amerika: pateties maar belangrik
2021-01-12"Navorsing toon dit is families wat al geslagte lank in die land is en dikwels redelik min akademiese opleiding het, en wat stadigaan relatief armer word namate die ekonomie oorskakel van industriële vervaardiging na ’n globale kennis-ekonomie, en ’n vloedgolf immigrante die land binnekom."
Oor grense deur Ton Vosloo – ’n resensie
2019-04-08"Dis ’n voorslagverhaal uit die pen van ’n meesterstorieverteller, en ’n verhaal vertel uit sy hoek."
Kanarie ’n uitdagende grensverskuiwing: ’n filmresensie
2018-08-31"Ons leef in ’n tyd waar baie verskillend-definieerbare kwesbare minderhede in ons land beleef dat hardvogtiges met die mag van die meerderheid nie hul verhale wil hoor, sien of verstaan nie. Kanarie vertel so ’n verhaal. Rolprentgewys is dit van puik standaard."

