Henry Fillies

Henry Fillies is die afgelope 25 jaar verbonde aan die Wes-Kaapse Onderwysdepartement as onderwyser by ’n hoërskool in die Paarl. Hy behaal in 2015 sy PhD in Opvoedingsbeleidstudie aan die Universiteit Stellenbosch nadat hy navorsing gedoen het oor die leerpraktykvorming van landelike werkersklasleerders. Hy is tans besig om akademiese artikels te skryf oor aspekte van sy navorsing en om die kennis en vaardighede wat hy as navorser opgedoen het met ander navorsers en studente te deel.

Tieners se stryd met die "nuwe normaal" in ’n grendelstaat

Estelle Kruger, Danie Kloppers, Bernie Plaatjies, Henry Fillies Onderhoude 2020-07-02

"Soms is die bloedjies so oulik jy kan hulle opvreet en soms so onmoontlik jy wens jy het hulle opgevreet."

’n Onderhoud met bekroonde navorsers Aslam Fataar en Henry Fillies

Menán van Heerden, Aslam Fataar, Henry Fillies Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2018-04-04

"Hierdie prys is ’n erkenning van die behoefte aan navorsingsbenaderings tot die verstaan van onderwys wat fokus op die multidimensionaliteit en kompleksiteit wat nou studente se opvoedkundige weë en praktyke vorm."

Ontsluit die fondse van kennis: Estelle Kruger gesels met Henry Fillies

Estelle Kruger, Henry Fillies Onderhoude 2017-01-10

Dit is die begin van ’n nuwe skooljaar en die land gons nog oor verlede jaar se matriekuitslae. Orals lees mens van geweldige ongelykheid in Suid-Afrikaanse skole. Maar nie almal sit net en toekyk nie. Aslam Fataar en Henry Fillies is besig met navorsing in skole binne werkersklasomgewings. En hul positiewe bevindings binne die gemeenskap laat mens nadink.

The learning practice formation of rural working class learners based on their funds of knowledge

Henry Fillies, Aslam Fataar Academic research 2017-01-10

"Based on the research for this article we suggest that young people from impoverished backgrounds are productive and creative learners who deploy a range of social and knowledge-informed strategies to establish viable learning paths."

Die leerpraktykvorming van plattelandse werkersklasleerders gegrond op hulle fondse van kennis

Henry Fillies, Aslam Fataar LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2017-01-10

"Die argument kan dus gestel word dat individue nie alleen nuwe dinge oor die tyd heen leer nie, maar dat hulle leer inherent deur hulle lewenservarings beïnvloed word soos wat hulle mense en nuwe gedagtes teëkom, op ’n manier wat hulle nie vooraf kan bepaal of sien nie ..."

Die leerpraktykvorming van hoërskoolleerders op ’n plattelandse werkersklasdorp

Aslam Fataar, Henry Fillies, Estelle Kruger Onderhoude 2016-05-25

"Die omstandighede waaronder hulle geleef het, was by tye ’n bron van inspirasie. Verder was dit betekenisvol in hul sienings van hul toekoms van wat hulle wou word en nie wil word nie."

The learning practice formation of high school learners in a rural working class town

Aslam Fataar, Henry Fillies Academic research 2016-05-17

"It is the way they built their commitments to their learning, via developing strategic identities and practices, in terms of which they were able to position themselves as productive learners in their community context."

Die leerpraktykvorming van hoërskoolleerders op ’n plattelandse werkersklasdorp

Aslam Fataar, Henry Fillies LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2016-05-17

"Hierdie leerders se leer is gevorm en geïnspireer deur en uit hul weiering om hul huidige omstandighede te aanvaar."

Gesprek: "Meneer, ek wil net iets word ..."

Estelle Kruger, Henry Fillies, Aslam Fataar Onderhoude 2015-12-10

Hoe styg 'n werkersklaskind uit bo sy omstandighede? Hier gesels drie opvoedkundiges oor hoe jou denke jou keuses beïnvloed.

Doxa and learning identity practice realisation of high school learners in a rural working-class town

Henry Fillies, Aslam Fataar Academic research 2015-12-03

"This article concentrates on the adaptations that working-class learners make in order to develop and establish their learning practices. The key focus is on aspects of how these learners construct their learning identities in a specific rural town context in the Western Cape."

Doksa en verwerkliking van leeridentiteitspraktyke van hoërskoolleerders in ’n landelike werkersklasdorp

Henry Fillies, Aslam Fataar LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2015-12-03

Henry Fillies en Aslam Fataar fokus in hierdie artikel op die aanpassings wat werkersklasleerders moet maak om hul leerpraktyke te bou. Hulle bied insig in wat dit verg om ’n leerder in ’n landelike werkersklasdorp te wees. Die artikel bied veral begrip van hul produktiewe leeridentiteitspraktyke te midde van diepgewortelde armoede.

Top