Gerrit van Wyk Kruger

Geloof alleen deur André Pretorius: ’n resensie

Gerrit van Wyk Kruger Resensies 2017-11-21

"André Pretorius het ’n gawe publikasie die lig laat sien: ’n reisboek, deeglik in volkleur geïllustreer, in die belangrike Hervormingsjaar van die Protestante."

Johannes Calvyn (II)

Gerrit van Wyk Kruger Seminare en essays 2017-11-03

"Toe daar oorlog uitbreek tussen Frankryk en Duitsland, was Calvyn verplig om met ’n ompad na Parys terug te keer, en só beland hy toe geheel onbeplan in Genève, waar hy eintlik teen sy wil ingetrek is om die Hervorming daar te lei."

Johannes Calvyn (I)

Gerrit van Wyk Kruger Seminare en essays 2017-09-06

"Johannes Calvyn was ’n Franse teoloog en regsgeleerde wat verantwoordelik was vir die Groot Hervorming in die 16de eeu in Europa in die Franse wêreld, en wel in die eerste instansie in Franssprekende Switserland in Genève, soos Martin Luther dit in Duitsland was."

Martin Luther herdenk na 500 jaar: deel 3

Gerrit van Wyk Kruger Seminare en essays 2017-06-13

"Martin Luther het ’n komplekse karakter gehad: sy vriende was baie lief vir hom, en sy vyande het hom ewe-eens net so goed gehaat. Hy was ’n baie emosionele mens wat erg driftig kon word."

Martin Luther herdenk na 500 jaar: deel 2

Gerrit van Wyk Kruger Seminare en essays 2017-06-08

"Luther het die Griekse NT met strakke forsheid en tog innerlike warmte vertaal. Geleerdes bewonder dit vandag nog – dié briljante werk van één man onder die grootste spanning."

Martin Luther herdenk na 500 jaar: deel 1

Gerrit van Wyk Kruger Seminare en essays 2017-06-01

"Martin Luther was die absolute stigter en grondlegger van die Duitse Christelike kerkhervorming en ook die seminale figuur wat die dwalende Rooms-Katolieke Kerk uit die Donker Middeleeue na die ware oorspronklike evangeliese lig gelei het."

Heinrich Schliemann, opgrawer van Troje en Mukene

Gerrit van Wyk Kruger Seminare en essays 2017-01-23

"Die verhaal van Heinrich Schliemann se ontdekking van Homerus se Troje waar die Trojaanse Oorlog hom afgespeel het in die 12de eeu vC (tradisioneel 1193 tot 1184 vC), lees soos ’n roman."

Profane ideale en denke in die 4de en 5de eeu na Christus

Gerrit van Wyk Kruger Seminare en essays 2016-08-11

"Met die Edik van Milaan in 313 het keiser Konstantyn ('die Grote') effektief die Christelike godsdiens tot staatsgodsdiens verklaar. Maar dit was eerder ‘n politieke maneuver as wat dit die gevolg was van ‘n innerlike persoonlike bekering."

Die komplekse verhaal van die vroeë Christenvervolgings

Gerrit van Wyk Kruger Seminare en essays 2016-07-13

"Van die vroegste tye af is Christene soms aangeval en uitgeroei. Tog is daar ook baie misverstande en wanopvattings oor Christenvervolging."

Top