Gay ou man2012-12-12Sodaliet was 'n kamp in die Noordweste van Suidwes. Die naaste groter plek wat op sommige landkaarte verskyn is Opuwo, waar daar skynbaar ook 'n belangriker militêre basis was.
Gay ou man2012-12-05"Hoewel ek nie meer dikwels in 'n kerk kom nie, onthou ek baie van die liede wat ons gesing het en wat vir my steeds mooi is, veral waar hulle in 'n "ouer" Afrikaans, amper in Nederlandse idioom, gesing is."
Gay ou man2012-11-22Tienuur in die oggend besluit ek en my vriend om see toe te ry, na Bird Rock, en 'n rukkie daar te sit. Ek voel effens bedruk en die vars seelug sal my dalk beter laat voel.