Die [p]resence [e]ndurance [n]ostalgia
2026-04-23"En ek was weer myself,
daarom hou ek my vriend,
die pen,
stywer vas"
Gee haar ’n soen van my
2026-04-16"Nooit het ek geweet dat iemand so klein
soveel groot leemtes sou vul nie."
Ek ontmoet die dood
2026-02-13"'Waarom klop jy aan my deur?'
fluister jy,
so sag,
so seker.
'Het jy die wêreld agter jou gesluit?'"
Die laaste seer wat ek bring
2026-02-06"En tog, in my stilte,
fluister ek sag:
Miskien, eendag, sal my stukkend ook iets moois maak."
Ek is nog hier
2026-01-29"En ek weet nie hoekom nie
maar vanaand, net vir nou,
sal ek nog asemhaal."
