Sonnetkrans: Die Oeroue
2026-02-26"Die berge staan as bewakers in die nag,
die teenwoordigheid wat wag in elke vlug"
Klankbaan deur Stefan Schutte: ’n lesersindruk
2025-12-02"Die verhaal speel af oor een aand in ’n kroeg. Dit is ’n bekende ruimte, amper argetipies, waar mense hul maskers laat sak, waar toevallige ontmoetings dikwels meer onthullend is as beplande gesprekke."
Die terugkeer
2025-07-17"Die mis begin stadig lig oor die hawe, die stad wat weer sigbaar word, stuk vir stuk, soos ’n fotograaf se beeld wat in ’n donkerkamer ontwikkel. Ben kyk na die vrou oorkant hom, na die stad om hulle, na die verlede en die toekoms wat mekaar ontmoet in hierdie oomblik van waarheid en keuse."
Gevaar by die dam
2020-09-29"Die volgende oomblik suis een van Gert se visstokke se katrol soos ’n vis die aas vat en met die hoek in sy bek vasgevang probeer wegkom."
Bleddie Romeo!
2020-05-20"Gert slinger die visstok neer terwyl die vis nog spartel om los te kom. Hy hardloop na die buitehek en soos ’n wafferse losskakel versnel hy met die smal gangetjie af en deur die stoorkamer. In die voorportaal van die huis, aan die onderpunt van die trappe wat na bo lei, kyk hy beangs op. Sjoe, hy’s onfiks!"
The adoption
2019-02-19"The doctor suddenly looked up from his phone. His face had turned red. He started to walk towards the clubhouse, and then suddenly turned around and walked towards Gareth, facing him. They stood facing each other."

