Nooit meer slapen deur Willem Frederik Hermans is in Afrikaanse vertaling ’n groot leesavontuur
2019-02-06"Met Wium van Zyl se Afrikaanse vertaling nou beskikbaar, kan die ou Suid-Afrikaanse lesers uit die vorige eeu die boek gerus weer lees, saam met nuwe jong lesers wat dit ’n spannende boek sal vind, ’n boek wat mens nie maklik neersit nie."
Die vreemde China onder die knie van Elkarien Fourie
2017-04-12Etienne Britz bespreek Elkarien Fourie se boek oor China aan die hand van sy eie ervarings van dié oeroue, eksotiese, maar vinnig moderniserende land.
Vakansiehuis met swembad deur Herman Koch, vertaal deur Daniel Hugo
2017-02-22"Daniel Hugo se vertalings van Nederlandse poësie en verhale maak dit vir ons moontlik om interessante variasies van ook hierdie soort skryfkuns te geniet. Vakansiehuis met swembad is één so ’n 'mooi lelike boek'."
Uit die argief: Die lesbiese vrou en homoseksuele seun van Martinus Nijhoff
2016-02-08“As jy wil leef, moet jy jou verliese kan oorleef.” - Netty Nijhoff. Etienne Brits skryf oor die interessante verhouding tussen die bekroonde Nederlandse digter Martinus Nijhoff en sy lesbiese vrou, Netty.
By die dood van Johan Degenaar (1926–2015)
2015-07-28"Tydens Johan se loopbaan as Stellenbosse akademikus was daar 'n breuk tussen die Afrikaner se godsdienstige en politieke oortuiginge. Waarop hy as politieke filosoof gewys het, was dat 'n mens jou sake in die hiermaals in orde moet kry alvorens jy met die hiernamaals te koop mag loop."
Die dood van André P Brink
2015-02-11"Seks ontdoen van taboes kan die fondamente van 'n hele politieke orde skud. ... Seks wat grense oorskry, verskuif daardie grense. Dit is een van die politiek-didaktiese boodskappe wat Brink in sy romans oorgedra het."
