Elma de Vries

Elma de Vries is a family physician who works at Heideveld Community Centre in Cape Town. She is a senior lecturer in the School of Public Health and Family Medicine at the University of Cape Town and is a member of the Transgender Clinic Team at Groote Schuur Hospital, Cape Town.

Elma is passionate about the right to access health care. She has presented workshops at medical conferences on access to health care for sexual minorities and transgender healthcare and trains health professionals in gender-affirming healthcare.

She is a founding member of the Professional Association for Transgender Health South Africa (PATHSA).

---

Elma de Vries is ’n spesialis algemene praktisyn wat werk by die Heideveld Gemeenskapsentrum in Kaapstad. She is ’n senior lektor aan die School of Public Health and Family Medicine by die Kaapstad Universiteit en is ’n lid van die transgender kliniek by Groote Schuur Hospitaal, Kaapstad.

Elma is passievol oor die reg op toegang tot gesondheidsorg. Sy het al werkswinkels aangebied by mediese kongresse oor die reg op toegang vir seksuele minderheidsgroep en transgender gesondheidsorg. Sy lei ook gesondheidswerkers op in genderbevestigende gesondheidsorg.

Sy is ’n stigterslid van die Professional Association for Transgender Health South Africa (PATHSA).

Só benader mens die transgender-gesprek sensitief en sinvol

Pieter GR de Villiers, Elma de Vries Onderhoude 2021-06-09

Elma de Vries: "Dit is beter om te dink oor gender as ’n spektrum eerder as twee pole. Omdat daar meer openheid is, is dit ook nou meer moontlik vir niebinêre persone om uitgesproke te wees oor hulle genderidentiteit."

ek staan op ’n rots tydens my vakansie

Elma de Vries Poësie 2021-02-15

"ek is vir ’n oomblik ekstaties 
           mens 
in die sproei van ’n moerse golf 
           vry nou 
           kortstondig 
van my stryd teen die kroondraervirus" 

COVID-19: Die kliniese bestuurder van ’n 200-bed-veldhospitaal vertel

Elma de Vries, Izak de Vries Onderhoude 2021-01-07

"Dis ’n vreemde virus hierdie. Met gewone griep sal net 1–2% mense hospitaaltoelating benodig, so 98% kan tuis aansterk. Met COVID-19 is dit anders, met omtrent 14% wat ernstig siek word en tot 5% wat krities siek word en intensiewe sorg mag benodig."

Transgender Day of Remembrance 2020

Elma de Vries, Alex Botha Opinion 2020-11-25

"Earlier this year, LitNet reported on a young woman who had taken the Department of Education to court, as she was unable to matriculate due to harassment. Nare Mphela was murdered. She is one of 350 trans people who have met violent deaths in the past year."

Top