Earl Basson

Earl Basson is ’n navorser verbonde aan die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie, waar hy Afrikaans Eerste Addisionele Taal doseer. Sy navorsingsbelangstellings is onder meer sosiolinguistiek, taalbeplanning en -beleidstudie, kurrikulumstudie en letterkunde. Hy is tans besig met ’n PhD-studie waar hy ondersoek instel na die rol van Kaapse Afrikaanse idiomatiese uitdrukkings in die huidige herstandaardiseringsdebat rakende Afrikaans.

  • Foto: verskaf

COVID-19 en verlore skooltyd: Earl Basson se wenke aan ouers en onderwysers

Naomi Meyer, Earl Basson Skole 2021-08-13

"Twee dinge staan uit: tegnologie en selfgerigte leer."

Kaaps in die klaskamer – ’n onderhoud met Earl Ray Basson

Cliffordene Norton, Earl Basson Onderhoude 2019-11-19

"Ek kon die taalgebruik in lesings en op kampus as Afrikaans herken, maar ek het nie deel van die taal- en kultuurgemeenskap gevoel nie. Ek kon die ongemak en later skaamte in my mond en aan my vel voel." Earl Ray Basson gesels oor sy tesis. 

Top