Taal of dialek?
2016-07-20"Die taaldebat en die onbeantwoorde asook die onantwoordbare stellings vlieg rond ..."
Taalvandaal
2016-03-10"Ek volg nie juis die "taaldebat" nie, dit klink vir my te veel na 'n spulletjie wat net hul eie stemme wil hoor ..."
Bloedige evangelisasie
2015-05-19 Toe Konstantyn die nuwe geloof, Christendom verklaar het as die staatsgeloof van die Romeinse Ryk met Jesus as die nuwe god, het sy evangelisasie begin, soos voorgeskryf in die bybel van die nuwe geloof. Derduisende is vermoor in die proses. Nie soldate nie, maar gewone mense wat doodgewoon hul lewens leef en hul gode aanbid, […]
25 Desember
2015-05-13Al wat ek kan aanvaar oor die 25 ste Desember, is dat dit beskou was as die geboortedag van die songod
Skaapwagters en towenaars
2015-05-06 Die Romeins-Griekse kerk se bybel vertel dat skaapwagters en 'wyse manne' die pasgebore Jesus besoek het met geskenke. Ander Messiasse uit gode verwek en uit maagde gebore van ander tye het dieselfde besoeke gehad. Toe Confucius gebore is in 598 vC het vyf sulke wyse manne hom besoek. Volgens die geskrifte van daardie spesifieke messias was […]
